Welkom by Silwer Valke Jeug Rugby
Written by Marsha Scheepers   
Wednesday, 21 July 2010 15:35

Die Silwer Valke Jeug Rugby klub is die afgelope 13 jaar aktief en ons maak voorsiening vir spelers van onder 6 tot onder 18. Ons streef daarna om 'n passie vir rugby te skep by die jeug, want hulle is die toekomstige rugbyspelers van Suid-Afrika.

Die klub is oorhandig aan Marsha Scheepers in die begin van 2009 en het sedertdien van krag tot krag gegaan! Ons jaarlikse Bulletjie dag was weereens 'n sukses met 1800+ spelers. Ons het begin met ons jeug rugby seisoen en al die wedstryde en die resultate sal geplaas word op ons webwerf. Voel asseblief vry om terug te kom op 'n gereelde basis vir tellings en bepalings. 

Ons hoop jy geniet hierdie webblad 

Marsha Scheepers

Silwer Valke Jeug Rugby voorsitter

Last Updated on Tuesday, 01 March 2011 19:12
 


Powered by Nanomedia Technologies. Designed by: gallery2 hosting moodle web hosting Valid XHTML and CSS.